Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Maar nog jonk " deur DONALD RIEKERT
" Maar nog jonk " deur DONALD RIEKERT [boodskap #87358] Fri, 21 November 2003 16:49
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
        Donald W. Riekert

                       Maar nog jonk

Ma was nog jonk
sommer nog jonk in die bloed
toe die kanker rooi
voëlent in haar blom
Haar vingers het in maerte
die vat laat los
maar haar hart het teëgeskop
soos rooi aalwyn se blom
in droëntyd reën laat kom
Die dag toe sy kortkom
teen die laaste asem
was daar water in haar hand
toe ek haar vir laaste groet
Vorige onderwerp: " Sproeireën " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 16 19:46:22 UTC 2025